Affirmation

- a solemn declaration made instead of an oath by a person who has conscientious objections to swearing an oath or who has no religion

...on-eindig-inheems...
maak van elke dag 'n ewewigheid,
wat 'n wonder, die eenvoud maak 'n dag kort
en die węreld draai nie om ons nie,
ons bou wel 'n huis van liefde op rots

dorettepotgieter ©