| Goodbye Boys Hier sit ek dan… jy sing in die agtergrond met my nuwe liefde voor my op ‘n blink rekenaar se groen gesig. …jy klink…moeg Vandag word ek gekonfronteer met jare terug se seer, van ‘n tyd wat ek nie kon verstaan en ek vrae myself die vraag: Hoekom doen ek dit al weer? Ek luister na elke woord en klank miskien vind ek ‘n antwoord, and if you fail you count to ten and try again you have to count to ten and try again…” so slaan die woorde en ek besef: my hart is on an open plane yet again exposed to blunt razor affection with even less understanding than before Net nog ‘n bladsy wat my sal herhinner aan ‘n liefde wat niks meer bring as bittersoet pyn dorettepotgieter © 2005 |