Kaalvoet
jy die glimlag op my gesig…
die volmaan loer deur my kamer venster
en ek dink vanaand aan jou,
so kaalvoet deur die jare
op voetpad van kronkel en klip
en ek dink vanaand aan jou
dorettepotgieter ©